Events Quixilver. webmaster technical@aristelcc.co.za 08h00     Inskrywings begin by die hek van Meulspruit dam 09h30     Praaitjie met drywers en voertuig inspeksie 10h00     Vertrek op roete 16h00     Bring en braai by die dam en sommer net lekker kuier Roete gelde is betaalbaar by die hek R200.00. Dit sluit 4x4 voertuig in. R10.00 per persoon om in te gaan by die dam en R30.00 vir adisionele voertuie Bring kampstoele, pieniekmandjie en koeldrank saam op die roete. Bring braaivleis en drinkgoed vir bring & braai na die tyd by die dam. By die dam sal vure, pap & sous en n slaai voorsien word. 08h00     Entrance and entry fees at Meulspruit Dam gate 09h30     Drivers briefing and scrutinizing 10h00     Depart on route 16h00     Bring and braai at the dam and socialising Entry fees of R200.00 payable at gate which includes 4x4 vehicle. R10.00 per person to enter and R30.00 per additional vehicle. Bring camping chairs, picnic basket and colddrink with on route. Bring braaivleis and drinks for bring & braai afterwards at the dam. Fires, pap & sauce and a salad will be provided for. Snowy but FUN "Your Gateway to the Mountain Kingdom." FICKSBURG 4X4